Badisa Charity
Ons Huis, Citrusdal
3 days ago
Share this opportunity
Share this opportunity to other talents of your network:
✓ Offer them a visibility boost with clients.
✓ Help your contacts find their next job.
Important information
Contract type:
Permanent
Work mode:
Onsite
Published on:
24 October 2026
What they need
GEREGISTREERDE HOOF VERPLEEGKUNDIGE Ons Huis is ‘n program van Badisa en het ‘n pos vir ‘n Geregistreerde Hoof Verpleegkundige beskikbaar.
Vereistes
- Geregistreer wees by SARV/SANC as geregistreerde Verpleegkundige
- Kennis in die toepassing van geskeduleerde medikasie en die kontrole daarvan
- Kennis en begrip van toepaslike wetgewings & regulasies en norme & standaarde
- Deelnemende bestuurstyl
- Goeie menseverhoudings kan handhaaf en effektiewe kommunikasie vaardigheid in Afrikaans en Engels
- Goeie kennis van holistiese bejaardesorg
- Rekenaarvaardig in MS Word, Excel & Outlook
- Goeie beplanning en organisasie vermoë
- Gesertifiseerde afskrifte van alle sertifikate en diplomas, nie ouer as 3 maande nie; o.a. Raad Kwitansie en toepaslike opleiding sertifikate
- Indemniteits versekering
Verantwoordelikhede
- Voldoen aan die Wet op Verpleging/Bestek van Praktyk en Wet op Ouer Persone
- Toepassing van toepaslike wetgewing en regulasie
- Fasilitering / bestuur van personeel
- Fasilitering en versorging van inwoners
- Skakeling met die multidissiplinêre span, sowel as familielede van inwoners
- Ontwikkeling & implementering van prosedures & handleidings, beleids dokumente en inligtingstukke
- Byhou van statistieke, skryf van verslae, byhou van raadsvergaderings soos versoek
- Skedulering en bestuur van skofte
Diensvoordele
- Volgens Badisa salarisskale.
- Pensioenfonds
- Mediese fonds
- Ruim verlof
Aansoek sluit : 31 Oktober 2026
Aansoek moet skriftelik met volledige CV en bewys van kwalifikasies en registrasie van SARV/SANC gerig word aan: Die Bestuurder: Ons Huis
e-pos: [email protected]
Other offers great for you!
These companies are also looking for great profiles
Sherpa Accompagnement
Responsable Qualité - Plasturgie / Injection
Permanent contract
Brie-Comte-Robert, France
Onsite
Skills
16 hours ago
Quick apply
Bloomays
RPO freelance - 3j/semaine - Paris
Freelance
Paris, France
Onsite
Top Recruiter
Skills
8 hours ago
Quick apply
Anderson RH
EXPERT AWS- mise en conformité-sécurité-migration
Freelance
Paris, France
Hybrid
Skills
4 hours ago
Quick apply
No company information available.