Find a jobRecruiters

Millwright (Meulmaker)

Exclusive opportunity

Onsite

Millwright (Meulmaker)

Xelvin

Millwright (Meulmaker)

1 month ago

Share this opportunity

Share this opportunity to other talents of your network:
✓ Offer them a visibility boost with clients.
✓ Help your contacts find their next job.

Important information


Contract type:

Permanent

Location:

Pretoria, South Africa

Work mode:

Onsite

Published on:

22 September 2026

What they need


Meulmakers: Is Nederland jou volgende stap?

Xelvin is op soek na gekwalifiseerde Suid-Afrikaanse Meulmakers wat hulle tegniese loopbaan in Nederland wil voortsit.

Ons soek spesifiek mense wat nie net sterk meganies is nie, maar wat ook gemaklik is met elektriese foutopsporing, motors, VSD’s, sensors en PLC-beheerde masjinerie.

Wat gaan jy doen?

As Meulmaker werk jy in moderne industriële en vervaardigingsomgewings in Nederland. Jy sal verantwoordelik wees vir die onderhoud, foutopsporing en herstel van verskillende tipes produksietoerusting.

Jou werk kan onder andere insluit:

  • Voorkomende en korrektiewe instandhouding
  • Meganiese én elektriese foutopsporing
  • Diagnose en herstel van breakdowns
  • Werk aan motors, pompe, ratkaste, conveyors en produksiemasjinerie
  • Werk met VSD’s, sensors, beheerstelsels en PLC-beheerde masjiene
  • Hidrouliese en pneumatiese stelsels
  • Bearings, chains, belts en drive systems
  • Selfstandig én saam met ’n tegniese span werk
  • Skofwerk waar nodig

Wie soek ons?

  • ’n Sol-Tech Meulmaker-kwalifikasie of soortgelyke erkende tegniese kwalifikasie het
  • Praktiese ervaring in industriële instandhouding het
  • Sterk meganiese én elektriese vaardighede het
  • Ervaring het met 3-fase motors, VSD’s, sensors en foutopsporing
  • Blootstelling het aan PLC’s en industriële outomatisering
  • In vervaardiging, FMCG, verpakking, voedselproduksie of ’n prosesaanleg gewerk het
  • Bereid is om na Nederland te verhuis

Wat bied Xelvin?

  • Salaris vanaf ongeveer €4 300 bruto per maand, afhangend van ervaring
  • ’n 2-jaar kontrak met die moontlikheid om daarna permanent by die kliënt aan te sluit
  • Volledige ondersteuning met jou verhuising vanaf Suid-Afrika
  • Visum- en administratiewe ondersteuning
  • Hulp met behuising in Nederland
  • 25 betaalde verlofdae
  • 8,33% vakansietoelaag
  • Skof- en oortydbetalings waar van toepassing
  • Nederlandse taallesse
  • Persoonlike opleiding, aangepas by jou behoeftes
  • Persoonlike ondersteuning voor en ná jou verhuising

Die tegniese opleiding en praktiese vaardighede wat jy in Suid-Afrika opgebou het, kan baie relevant wees vir die Nederlandse industrie.

Xelvin help jou nie net om ’n werk te kry nie — ons ondersteun jou deur die hele proses, van jou eerste gesprek en werksgeleentheid tot jou visum, behuising en aankoms in Nederland.

Stuur jou CV en ons bespreek graag die moontlikhede met jou.

Other offers great for you!

These companies are also looking for great profiles

Arbalett

Consultant opérationnel en PME - Audit des performances (Paris)

9000€/mois

Freelance

Paris, France

Onsite

Skills

CoachingAudit

21 hours ago

Quick apply

Confidentiel

Responsable qualité clients, automobile

Freelance

21000 Dijon, France

Onsite

Skills

qualitéautomobile

21 hours ago

Quick apply

Unitech Solutions

Architecte technique

550€

Permanent contract

Saint-Denis, France

Onsite, Hybrid

Skills

AWSKubernetesTomcatCloud ArchitectAzureTechnical architectureHosting architectureCloud architectureInfrastructure sizingDossier d'Architecture techniqueAWS / AzureUbuntu

16 hours ago

Quick apply

The best place to find your next move

© 2026. All Rights Reserved.

Talents

Find a job

Create a profile

Solutions and tools