OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD
Technical Advisor / Tegniese Adviseur
1 month ago
Share this opportunity
Share this opportunity to other talents of your network:
✓ Offer them a visibility boost with clients.
✓ Help your contacts find their next job.
Important information
Contract type:
Permanent
Location:
Gqeberha, South Africa
Work mode:
Onsite
Published on:
23 September 2026
What they need
Kern doel van die pos:
Om tegniese ondersteuning en dienslewering aan kliënte (Boere) te verskaf met betrekking tot OVK Pro Livestock se lewendehawe dataversameling en analyseringsoplossings.
Minimum Vereistes:
- Tersiêre kwalifikasie in Landbou;
- Sterk administratiewe vaardighede;
- Rekenaarvaardighede is noodsaaklik;
- Bestuurslisensie is noodsaaklik;
- Basiese programmering/koderingskennis sal voordelig wees.
Vaardighede:
- Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
- Rekenaarvaardig (MS Office);
- Besigheidsinsig.
Verantwoordelikhede:
- Verskaffing van tegniese dienste aan produsente;
- Tegniese ondersteuning en dienslewering aan kliënte met verwysing na OVK Pro Livestock se lewendehawe en dataversameling en analiseringprodukte;
- Bevorder die uitbou en handhawing van kliënteverhoudinge;
- Beheer en bestuur van administrasie.
Other offers great for you!
These companies are also looking for great profiles
LeHibou
Technical Infrastructure & Network Architect
750€ / jour
Freelance
Liège, Belgium
Hybrid
Skills
17 hours ago
Quick apply
AMRG
Technical Leader Sécurité Opérationnelle
Freelance
Toulouse, France
Hybrid
Skills
16 hours ago
Quick apply
Neonum
Développeur Java / Blaze Advisor – Moteur de règles métier @ 4-5 ans @ Paris
400 € HT négociable
Freelance
Paris, France
Hybrid
Top Recruiter
Skills
16 hours ago
Quick apply